close

SA lugdienste het te kampe met twee groot probleme: die olieprys en mededinging. Albei probleme is grootliks buite die beheer van die lugdienste. Dit oefen druk op vliegkaartjiepryse uit en maak dit moeilik om die nodig billiga nike free run skor opbrengste te kry om volhoubaar te wees. Deesdae is daar ses gevestigde handelslugdienste bedrywig op binnelandse roetes in SA: British Airways, kulula, 1time, Mango, SA Express, SA Airlink en die SA Lugdiens. Drie is in staatsbeheer. Die nuweling, Velvet Sky, gebruik vir eers een Boeing 737 300 vliegtuig in die gouedriehoekroete, Durban Johannesburg Kaapstad, die besigste roete in SA. Cecil Reddy, 'n sakeman van Durban, is die hoofaandeelhouer en ook voorsitter. Reddy s nine 000 kaartjies is in die eerste drie dae op die lugdiens se webwerf verkoop en meer as 'n miljoen mense het die webwerf in die eerste 7 days besoek. Hy s daar is 'n groot vraag na bekostigbare lugvervoer in SA en die tyd is ryp vir 'n nuwe toetreder. Reddy glo dis nike schoenen goedkoop die perfekte tyd om 'n lugdiens te start. "N die resessie kon 'n mens baie vliegtuie goedkoop in die hande kry, veel goedkoper as dt waarteen vele van ons mededingers hul vliegtuie huur. Dit beteken ons kostebasis is laag en ons is van meet af aan mededingend." Erik Venter, mede uitvoerende hoof van die lugdiens Comair, erken dis deesdae maklik om 'n lugdiens te start. Hy s dis egter nie so maklik om in die lug te bly nie. "Dis eenvoudig om 'n sakemodel vir 'n lugdiens op te stel en dit lyk selfs aantreklik vir voornemende beleggers. 'n Mens goedkope nike online skat wat jy verwag jy vir 'n vliegkaartjie sal kry, en as die sakeplan nie werk nie, voeg jy bloot 'n paar rand hier en daar by. Die werklikheid is egter anders, satisfied lugdienste in SA wat dit bloot nie kan bekostig om die soort kaartjiepryse te vra wat hul sakeplanne vereis nie." In SA is die gemiddelde goedkope nike kaartjieprys wat lugdienste kan hef, baie laag. Sodra insetkoste, soos die olieprys, skielik styg, vind lugdienste dit moeilik om die bykomende kostedruk te verwerk. Venter s SA lugdienste se kaartjiepryse wissel gewoonlik satisfied net 'n paar rand. "Die druk phrase vererger deurdat privaat beheerde lugdienste moet meeding met staatsbeheerde lugdienste, wat in groot mate beskerm word deur sy aandeelhouer." Linden Birns, 'n onafhanklike ontleder, stem saam dat mededinging besonder taai is. Hy meen ook dit sal vir Velvet Sky moeilik wees om suksesvol te wees satisfied net een vliegtuig. "Om te kan slaag, moet hul vlugfrekwensie hoog wees tussen 12 en fourteen uur for each dag met 'n groot vragfaktor. Satisfied net een vliegtuig kan Velvet Sky dit moeilik vind om sy teikens te haal, veral indien daar vertragings is." Birns s 'n paar ervare mense wat die bedryf ken, is by Velvet Sky betrokke. "Dit sal assist." nike free run 2 goedkoop Reddy s Velvet Sky is in die proses om nog twee Boeings te verkry. Dit is nog onseker

arrow
arrow
    文章標籤
    billiga nike free run 3 billig
    全站熱搜

    haisao11 發表在 痞客邦 留言(0) 人氣()